Chevy Chase

Chevy Chase
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Cornelius Crane Chase
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Chevy Chase (gebore 8 Oktober 1943) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Caddyshack (1980), National Lampoon's Vacation (1983), Fletch (1985), en National Lampoon's Christmas Vacation (1989).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search